R15.00
Johan is 25 jaar ou en soek plaaswerk op enige plaas – ook op ‘n Melk Plaas, Bees en Skaap Plaas, Vark Plaas, Saai Plaas of Besproeings Plaas,
Johan het nog nie ‘n CV ingestuur nie maar al sy kontak besonderhede.
Description
Johan wil graag op ‘n plaas werk. Enige plaas in enige provinsie. Hy net nog nie ‘n CV ingestuur nie MAAR jy kry al sy besonderhede om hom te kontak.








