R15.00
Johan, met 2 jaar se ondervinding in plaaswerk en kennis as ‘n pyppasser; hy is ‘n betroubare en hardwerkende individu.
Johan het ‘n passie vir die plaaslewe en hy skryf: “Dit sal vir my ‘n voorreg wees om ‘n verskil te kan maak op ‘n plaas.”
Boere, kom ons gee vir Johan die geleentheid om homself te bewys!
Hy wil graag op ‘n Saai Plaas in die Vrystaat werk.
Kry Johan se CV hier!
Description
Johan, ‘n betroubare en hardwerkende individu met 2 jaar se ondervinding in plaaswerk en kennis as ‘n pyppasser.
Hy het ‘n diep passie vir die plaaslewe.
Hy skryf: “Dit sal vir my n voorreg wees om n verskil te kan maak op n plaas.”
Boere, hier is ‘n unieke kans om Johan die geleentheid te gee om sy vaardighede en passie volledig te benut!
Hy wil graag op n Saai Plaas werk in die Vrystaat.
Kry Johan se CV hier!








