JOHAN – Kwalifiseerde Diesel Werktuigkundige

R15.00

Kry Johan se 15-bladsy CV hier.

Johan is ‘n Diesel Werktuigkundige – maar hy’t ‘n lang lys van goeie ondervinding en vaardighede wat meeste boerdery in hulle besighede nodig het.

Category: Tag:

Description

Johan is 40+ en het ‘n mooi en goeie CV en ‘n lang lys van ondervinging en vaardighede wat enige groot boer op sy plase nodig het.

Johan soek ‘n verandering in beroep en wil graag op ‘n plaas werk.

Johan bring baie meer plaas toe as net sy Diesel Werktuigkundige vaardighede.

Kry Johan se 15-bladsy CV hier en kyk self hoe hy jou boerdery besigheid kan help groei en bestuur.