JD: Hy weet wat dit is om n Boer te wees!

R15.00

JD het ‘n passie vir die plaaslewe en beskryf boerdery as sy ware roeping.

Hy het die afgelope 3 jaar in die VSA deurgebring, waar hy ervaring in saaiboerdery opgedoen het. Hy keer in Desember 2023 terug na Suid-Afrika en soek ‘n werkkans op ‘n Saai Plaas of Besproeiing Plaas in die Vrystaat of Noord-Kaap.

JD is gereed om sy kundigheid op jou plaas toe te bring.

Kry JD se CV hier!

Description

JD het nog altyd n liefde vir die plaas lewe gehad.
Hy skryf:
Om te boer is n passie, dit is my passie. Dis die gevoel wat jy binne jou kry wanneer jy verby stap en sien daardie eerste saadjie het ontkiem en die gevoel wat jy binne jou kry wanneer die grond wat jy opgetel het deur jou vingers val.

Hy het vir die laaste 3 jaar sy droom uit gelewe om in die VSA te werk en ondervinding van saaiboerdery te kry.

JD is op die oomblik nog in VSA maar hy kom in Desember 2023 terug huistoe. Hy wil baie graag op n Saai Plaas of Besproeiing Plaas werk in die Vrystaat of in die Noord – Kaap.

JD is reg om op jou plaas te kom werk!

Kry JD se CV hier!