R15.00
Jan skryf:
Ek is ‘n jonk en strek 49 sonder afhanklikes. Ek het meer as 20 jaar ondervinding in die melkboerdery bedryf maar was die laaste klompie jare meer betrokke my veldwerk, konsultasie en omgewingsake.
Ek wil terugkeer plaas toe en is baie lief vir beeste, die natuur en buitelewe. Ek is baie betroubaar, werk hard en my hand staan vir niks terug nie.
Kry my CV hier.
Description
Jan skryf:
Ek is ‘n jonk en strek 49 sonder afhanklikes.
Ek het meer as 20 jaar ondervinding in die melkboerdery bedryf maar was die laaste klompie jare meer betrokke my veldwerk, konsultasie en omgewingsake.
Ek wil terugkeer plaas toe en is baie lief vir beeste, die natuur en buitelewe.
Ek is baie betroubaar, werk hard en my hand staan vir niks terug nie.








