R15.00
BOERE! Hier is ‘n jong man van 25 wat jou op jou plaas wil help in meer as een manier.
Kyk sy kwalifikasies en CV vir meer inligting.
Description
Jandre is 25 – matriek geskryf in Krugerdorp en wil graag op enige plaas in werk. Hy wil graag in die veld wees saam met diere.
Jandre is ook ‘n ge-kwalifiseerde “Automotive Motor Mechanic” met ‘n QCTO sertifikaat en met 5 jaar ondervinding
Sy CV vertel meer – kry dit nou.
Hier is ‘n paar goed wat jy in Jandre se CV sal lees:
Critical and analytical thinking, honest, conceptual thinking,
presentable, prioritisation and excellent time management, accurate and
interpersonal leadership








