Werk Gekry
R15.00
Carl is 49 en het 22 ondervinding in Rooi Bees Vlies Boerderye. “Ek het vir 12 jaar my eie Afrikaner Bees boerdery gehad op ‘n plaas wat ek gehuur het. Die staat het die plaas gevat en ek moes my beeste verkoop.”
Werk Gekry
Description
Carl is al die laaste 22 jaar betrokke by vlies bees boerderye, meestal in die Vrystaat. Carl soek ‘n pos op ‘n groot vleis plaas waar hy die bees boerdery names die boer kan bestuur. Carel is getroud, kinders is al uit die huis uit.








