R15.00
Ian ken boerdery en hy weet presies hoe om jou op jou plaas te help om die maksimum sukses met jou boerdery te bereik.
Kry Ian se CV nou en nooi hom vir ‘n onderhoud.
Jy sal moet gou spring want Ian kan DADELIK op jou plaas begin.
Description
Ian se CV is 100% reg vir jou plaas AS jy vooruit wil boer. Ian is net so oor die 50 – hy is ‘n gesin man en hy het die regte ondervinding.

Aandag – alle boere – vanaf die koring saai gebiede in die Suid-Kaap, tot by die Overberg – regdeur die Wynland – verby die Swartland en selfs tot diep in die Namaqualand – HIER is ‘n man wat jou op jou plaas wil help.








