R15.00
KRY HANRU SE CV HIER.
Hanru wil dieselwerktuigkundige op jou plaas wees.
Boere in Suid-Afrika – hier is ‘n jong sterk man wat praktiese indiensopleiding as dieselwerktuigkundige op julle plaas wil opdoen.
Elke boere het ‘n dieselwerktuigkundige op die plaas nodig – kry Hanru se CV hier en kontak hom vandag nog!
Description
Hier is ‘n sterk jong man, hy het reeds sy beroep as dieselwerktuigkundige gekies – nou wil hy werk.
Hanru sê:
Ek stel baie belang in dieselenjins en hoe hulle werk, ek is mal daaroor om met my hande te werk en meganiese probleme op te los. Om in hierdie veld ‘n beroep te maak vereis dit dat ek praktiese indiensopleiding moet kry terwyl ek deeltyds aan my akademiese kwalifikasie werk.
Ek is nie ‘n persoon wat daarvan hou om agter ‘n rekenaar te sit nie en my liefde vir enige meganiese toestel wys dat ek ‘n toegewyde persoon is en my uiterste bes sal gee in hierdie ambag.
Ek is ‘n harde werker en sal altyd my beste gee!
Is daar boere in Suid-Afrika wat hierdie jong sterk man praktiese indiensopleiding as dieselwerktuigkundige op julle plaas kan gee?
Komaan boere – ons almal het elke dag ‘n dieselwerktuigkundige op die plaas nodig!








