R15.00
Hanro Se Ondervinding en Opleiding Is In Siviele Ingenieurswese – Maar Hy Wil Boer
Kry Hanro se CV hier.
Description
Hanro sê hy is:
- 21 jaar jong
- Volg energie en hardwerkend
- Hy is honger vir nuwe kennis
- Hy leer vinnig en streef altyd om sy beste te gee.
BOERE – Het jy ‘n plek op jou plaas vir ‘n jong man soos Hanro – Kry sy CV hier.








