R15.00
“Ek het groot geword op bees voerkraal buite Delmas, Mpumalanga.” Ek het later in Bethlehem skool gegaan en na skool het ek vir 1 jaar op ‘n plaas in Lindley in die Oos-Vrystaat gewerk voor ek Amerika toe is. Ek het vir 3 jaar in Amerika geboer maar wil ‘n toekoms in Suid-Afrika vir myself skep.”
Conrad
Description
Conrad skryf:
Ek is passievolle bees, skaap en saai boer! Ek het die laaste 3 jaar in die VSA geboer maar voel daar is n goeie toekoms vir ons boere in Suid-Afrika en ek wil graag deel wees van hierdie sukses storie.
As daar boere in Noord Wes of in die Vrystaat is wat ‘n goeie jong voorman nogig het – CONRAD is jou man – kry sy volledige CV hier.








