R15.00
Tom is getroud en is in 1960 gebore. Hy is ‘n boer in murg en been. BOERE: Kyk Tom se ondervinding in sy CV en jy sal gou-gou sien hoekom Tom ‘n aanwins vir jou op jou plaas sal wees.
Description
Tom verstaan dat dit nie altyd maklik is om te boer nie – hy ken dit goed. Hy het op ‘n plaas groot geword in die ou Zimbabwe – en vir meer as 20 jaar lank self tabak geboer – onder besproeing. As jy ‘n besproeings boer op jou plaas nodig het dan moet jy dalk vir Tom vra om vir jou te kom kuier.
Miskien het jy ‘n pos vir hom – maar Tom sê hy sal op enige plaas – enige in Suid-Afrika wil boer.








