R15.00
Sheldon is nog lekker jonk maar nie meer nat agter die ore nie. Hy is gebore in 1991 en het noual ‘n mooi klompie ervaring opgedoen. Dit beteken hy kan jou help om jou plaas te bestuur. Kry sy CV hier.
Description
Sheldon het ‘n boodskap aan boere in SA: Gee my ‘n kans om vir jou te werk. Ek sal nie teleurstel nie. Ek wil graag boer en my kennis en ervaring aan wend om jou op jou plaas te help. Ek het ‘n langtermyn loopbaan in die landbou ingedagte.
Ek is ‘n vinnige leerder wat hou van nuwe uitdagings.
Ek is:
‘n Praktiese denker
Betroubaar
Ek hou van mense
Self gemotiveerd
Harde werker
Eerlik, lojaal en toegewyde








