Shaundre Wil Graag Boer

R15.00

Shaundre Skryf:

Ek het onlangs Matriek voltooi. Van my vakke was landbou wetenskappe en landbou tegnologie. Ek is ook goed rekenaarvaardig – ook op Microsoft Office. Ek het uitstekende kommunikasievaardighede; in Engels en Afrikaans. Ek is jonk, sterk en reg om ‘n loopbaan te begin waarin ek ‘n bydra tot sukses kan maak.

Ek is ‘n harde werker, ‘n vinnige leerder, ‘n goeie kommunikeerder en in staat om in ‘n span te werk. Ek is toegewyd tot die bereiking van gestelde doelwitte, eerlik en betroubaar.

Kyk asseblief my CV vir fotos, my ondervinding en ander verwysings.

Description

Shaundre is ‘n jong 20 en wil boer. Hy skryf:

Ek het onlangs Matriek voltooi. Van my vakke was landbou wetenskappe en landbou tegnologie. Ek is ook goed rekenaarvaardig – ook op Microsoft Office.

Ek het uitstekende kommunikasievaardighede; in Engels en Afrikaans. Ek is jonk, sterk en reg om ‘n loopbaan te begin waarin ek ‘n bydra tot sukses kan maak.

Ek is ‘n harde werker, ‘n vinnige leerder, ‘n goeie kommunikeerder en in staat om in ‘n span te werk

Ek is toegewyd tot die bereiking van gestelde doelwitte, eerlik en betroubaar.

Kyk asseblief my CV vir my ondervinding en verwysings.