R15.00
Kry Ruan se CV hier!
Ruan skryf:
Ek is ‘n gesonde sterk jong afrikaanse chirsten seun vol lewe en drome.
Ek wil baie graag buite werk en leer boer.
Ek is betroubaar, hardwerkend en baie lief vir diere en mense
Description
Ruan Van Noord Wes Wil Boer.
Hier is wat Ruan skryf.
Ek is hardwerkend en leer vinnig. Ek is baie toegewyd en wil graag leer boer. Ek het ‘n uitgaande persoonlikheid en hou daarvan om met mense te werk.
Ek is gemaklik om in ‘n vinnige, sperdatum-gedrewe omgewings as deel van ‘n span of op ‘n individuele basis te werk.
Ek beskik oor die vermoë om inisiatief te neem en tyd effektief te bestuur, met ‘n natuurlike innerlike dryfkrag om inkomste te verhoog.








