RAYMOND: Boerseun Met ‘n Mooi CV

R15.00

Raymond Is Nog Lekker Jonk – Hy Het Die Krag, Lus En Ondervinding Om Jou Op Jou Plaas Te Help.

Boere – hier is julle kans om ‘n hardwerkende jonk man in diens te neem.

Category: Tag:

Description

Hier Is Nou ‘n Boerseun Met ‘n Mooi CV!

Raymond Is Nog Lekker Jonk – Hy Het Die Krag, Lus En Ondervinding Om Jou Op Jou Plaas Te Help.

Kry sy CV nou.

Raymond het byna 4 jaar se ondervinding op ‘n wildsplaas. Hy hou van boerdery en wil graag meer leer. Hy is tans in Kwa-Zulu Natal maar sal nie omgee om te verhuis nie – na enige plek in Suid-Afrika.

Boere – hier is julle kans om ‘n hardwerkende jonk man in diens te neem.