R15.00
My naam is Pieter Van Aswegen en ek het jare kennis van honde opleiding vir sekuritiets doeleindes en wil dit met jou deel.
Kry my CV hier met my kontak besonderhede en alle ander inligting wat jy nodig het.
Description
My naam is Pieter Van Aswegen en ek het jare kennis van honde opleiding vir sekuritiets doeleindes en wil dit met jou deel.
Ek het my ondervinding tussen 1993 en 2018 by die SAPS opgedoen en weet presies wat die sekuritiets probleme en behoeftes vir boere vandag in Suid-Afrika is
As jy ‘n boer is en bekommerd is oor jou veiligheid; kontak my en ek sal saam met jou ‘n plan uitwerk om jou gesin en plaas te beveilig met die regte honde en opleiding.