R15.00
Kry Pieter se CV hier. Kyk self sy kwalifikasies, kennis en ondervinding wat hy reeds opgedoen het in die gespesialiseerde sekuriteits-bedryf.
Hy kan hierdie kennis ook aanwend vir plaas beskerming, bekamping van onwettige jag op wildsplase, plaas diefstal, ens.
Description
Beste Boere in Suid-Afrika,
My hande staan vir niks verkeerd nie en ek kan enige iets bou of prakseer.
Kyk my CV vir my kwalifikasies, kennis en ondervinding in die gespesialiseerde sekuriteits bedryf. Dit kan ook plaas beskerming, bekamping van onwettige jag op wildsplase, plaas diefstal, ens insluit.
Dit is my droom om te boer. Ek weet dit sal baie harde werk, uithou vermoe en geduld kos. Ek is gereed daarvoor en soek boer wat my n kans sal gee, ek waarborg – hy sal nie spyt wees nie.








