Marnus : Boerseun Van Nelspruit

R15.00

Marnus is ‘n regte boerseun wat in 1996 gebore is en matriek in Nelspruit Hoerskool goed geslaag het.

Hy het ‘n mooi CV – jy sal van hom hou.

Marnus wou nog altyd boer – dis sy wens en passie – en hoop om eendag sy eie plaas te besit.

Al waarvoor Marnus nou vra is ‘n geleentheid op ‘n plaas om homself te bewys.

Boer in Suid-Afrika: Hoe lyk dit – wil julle vir Marnus ‘n kans gee om jou op jou plaas te help?

Kry se CV en ander besonderhede hieronder.

Category: Tag:

Description

Marnus skryf self: My hartsbegeerte is om op ‘n plaas te werk, om onder te begin, met ‘n visie om eendag my eie plaas te besit.