Lys Naam & CV Op Plaaswerk

R168.00

Betaal hierdie bedrag [R168] as jy jou Naam en CV op hierdie platform wil lys sodat boere dit kan sien en jou CV kan koop.

Hierdie is ‘n eenmalige betaling vir ‘n plasing van tot 3-maande. Kyk hieronder vir meer inligting of gaan na HIERDIE skakel as jy nie seker is hoe alles op hierdie web-blad werk nie.

Description

Dit kos R168 [R150 + R18] om jou naam en CV vir 3-maande op hierdie platvorm te lys. Hierdie is ‘n eenmalige betaling en jy sal nie weer gevra word om vir hierdie spesifieke plasing te betaal nie. MAAR onthou asb, as jy jou bestaande plasing wil wysig [“edit”] kos dit  R79 vir elke keer as jy ‘n regstelling wil maak.