Le Roi – 21 – Wil Voltyds Boer

R15.00

Le Roi is ‘n boer in murg en been. KRY LE ROI SE CV HIER!

Ek het my Matriek voltooi in 2022 en beskik reeds oor ‘n kode 14 lisensie.

 

Description

Op 21 het Le Roi reeds goeie ondervinging. Hy kan trekker bestuur – en ander boerdery ondervinding asook ondervinding in besproeing (Macadamias, Avo’s, Litchi’s en Mango’s).

Kry Le Roi se CV hier.