JP – Jong Boer Met Goeie Ondervinding

R15.00

Kry JP se CV hier.

Hy sê:

“Ek wil die beste boer word in Suid-Afrika!”

JP het reeds goeie ondervinding in die VSA opgedoen.

Description

My doelwit is om uitgebreide boerdery ondervinding op te doen en sodoende die beste boer te word wat ek kan.

Ek hou van uitdagings en is eerlik en hardwerkend.

Ek respekteer my meerderes en het die grootste respek vir ander mense se eiendom.