R15.00
Kry CJ se CV hier – kyk sy werksondervinding, verwysings asook kwalifikasies en ander inligting.
CJ is 25 jaar oud. Nog nie getroud nie – goeie gesondheid, kode 10 rybewys, bees skaap en saai ondervinding.
Werk tans vir n stroper kontrakteur.
Goeie meganiese agtergrond – Hardwerkend, eerlik en opreg
Description
CJ is 25 jaar oud. Nog nie getroud nie – goeie gesondheid, kode 10 rybewys, bees skaap en saai ondervinding.
Werk tans vir n stroper kontrakteur – wil graag op plaas werk.
Goeie meganiese agtergrond
Kyk my CV vir my werksondervinding, verwysings asook vir my kwalifikasies en ander inligting.
Hardwerkend, eerlik en opreg