R15.00
Boere in Siud-Afrika; julle weet dit reeds: ‘n Man met ‘n passie vir die boerdery is ‘n goeie boer!
Justyn beskryf dit so:
“Boerdery is ’n leefstyl waarin jy gebore word, en nie ’n leefstyl wat jy nie gekies het.”
Ek vind groot vreugde daarin om saad in die grond te plant en dan met geloof in die hart te sien hoe elke plant sy volle volwassenheid bereik en vir ons almal boere of verbreukers, ‘n suksesvolle oes gee.
Justyn R
Description
Justyn sê verder:
Ek geniet dit om in ‘n span te werk of om die span te lei om die werk te verrig.
In die laaste paar jaar het ek baie ondervinding opgedoen in die landbou bedryf veral in die gebruik van ‘n wye verskeidenheid toerusting, insluitend die nuutste landbou-toerusting vir saai boerdery.
‘n Lys van my ondervinding met spesifieke plaas masjiene en boerderytoerusting is beskikbaar op my CV en op navraag.








