Jay-Jay: Jonk, Gesond en reg vir jou Plaas!

R15.00

Jay-Jay is ‘n hardwerkende mens met twee jaar se plaaswerk ondervinding, waarin hy uitmuntende ervaring opgedoen het. Hy beskik oor vaardighede in die herstel van boerderymasjinerie, plant en oes van mielies, sojabone, en hooi. Daarnaas het hy kennis van die monitering en sorg van beeste, buffels, en bokke. Nie net dit nie, Jay-Jay het ook gevorderde kennis van Brandonderdrukkingstegnologie ( Advanced Fire Suppression Technology), insluitend die hantering van brande en werking met gevaarlike gasse. Hy is op soek na ‘n geleentheid op ‘n Saai- Bees of Wilds plaas, bereid om te verhuis indien nodig.

Kry Jay-Jay se CV hier!

Description

Jay-Jay is ʼn hardwerkende mens en weet hoe die goed op ʼn plaas werk.

Jay-Jay het 2 jaar se kennis van plaas werk maar in daai 2 jaar het hy uitstekende ervaring gekry!

Hy het goeie ondervinding met herstel van boerderymasjinerie en toerusting; as ook plant en oes van mielies,sojabone en hooi.
Hy het ook kennis van monitering en versorg van beeste, buffels en bokke.

Jay-Jay se kennis eindig nie daar nie! Hy het ook kennis van Advanced Fire Suppression Technology (Gevorderde Brandonderdrukking Tegnologie).
Waar hulle geleer die hantering van brande en hoe met gevaarlike gasse te kan werk.

Jay-Jay wil graag op n Saai- Bees of Wilds plaas werk. Hy bly tans in Mpumalanga maar sal verhuis indien nodig is.

Kry Jay-Jay se CV hier!