R15.00
Jaques sê,
“Ek het ondervinding in meeste boerdery, ek leer baie maklik en is in staat om enige werk te voltooi.”
KRY JAQUES SE CV HIER.
Description
Jaques is 19 jaar oud.
Matriek geskryf en geslaag in 2021. Hoofseun 2021
Vakke gedoen soos: Landbouwetenskap en Landboutegnologie en pryse gewen daarin.
Baie goed gedoen in rugby & atletiek
Goeie leierskap. Ook pryse gewen in radikale debat, ens
Kyk Jaques se CV vir meer besonderhede.








