R15.00
“Ek kan jou plaas alleen, sonder toesig bestuur. Pligsgetrou, vertroulik en eerlik. Is dadelik beskikbaar vir werk enige plak in die land.”
Kry Jan se volledige CV hier.
Description
Jan het grootgeword op ‘n plaas in Noord Wes. Beeste, Melkery en Wild Kude ondervinding.
Ook 18 jaar se melkery bestuurder ondervinding – ken KI en dieresiektes goed.
Pligsgetrou, vertroulik en eerlik.
Ek kan jou plaas alleen, sonder toesig bestuur.
Is dadelik beskikbaar vir werk enige plak in die land.




![Jan[48], Plaasbestuurder: Uitstekende Ondervinding: Netjies, Gesond en Lojaal](https://www.plaaswerk.co.za/wp-content/uploads/2022/12/Jan_H-285x375-1.jpg)



