R15.00
Jong Boer van Noord-Wes:
10 Jaar Ploeg & Plant ondervinding en nog baie meer.
Kry CV vir meer besonderhede.
Ek is reg om jou te help op die plaas.
“My droom is om ‘n boer te wees. Ek is ‘n Christen, hardwerkend, lojaal en opreg”
Description
Noord-Wes: Jong Boer: Hardwerkend en Lojaal
Goeie ondervinding: 10 Jaar Ploeg & Plant.
Asook: Oes, sny, hark en baal.
Sweis en implemente herstel.
Reg om jou te help op die plaas.
“My droom is om ‘n boer te wees. Ek is ‘n Christen, hardwerkend,lojaal en opreg”








