R15.00
BOERE IN SA: Het julle ‘n werks-geleentheid op jul plase vir Ettienne?
Kyk Ettienne se CV hier.
Ettienne het nie veel boerdery ondervinding nie maar hy het byna 5 jaar se terreintoesigervaring in die eiendomsverbeteringsprojekbedryf.
Description
Het jy ‘n werks-geleentheid op jou plaas vir Ettienne?
Ettienne het nie veel boerdery ondervinding nie maar hy het byna 5 jaar se terreintoesigervaring in die eiendomsverbeteringsprojekbedryf.
Hierdie ervaring het gebiede soos gespesialiseerde vloeroplossings, kunsgras, betonvloerafwerking, verf en waterdigting, klein bouprojekte konstruksie van motorafdakke ingesluit.
Hierdie projekte is aan die residensiële en kommersiële/nywerheidsmark in Gauteng gelewer.
“Ek is ‘n hardwerkende 27 jarige man, enkellopend, geen afganklikes nie en is nie bang vir wek nie.