R15.00
Duncan (19) het passie vir plaaslewe en 5 maande ondervinding opgedoen met Lusern, Beeste, Varke, en Trekkerbestuur. Hy het ook 2 maande ervaring in roofdiere afskrikking. Gedrewe om te leer en hard te werk, is hy bereid om te verhuis van Limpopo na ander plekke. Hy is veral geïnteresseerd in Bees en Skaapplase, Saaiplase, Besproeiingplase, en Wildplase.
Kry Duncan se CV hier!
Description
Duncan is 19 jaar oud en het ʼn groot liefde vir die plaaslewe.
Hy het 5 maande en ondervinding op ʼn plaas op gedoen.
Waar hy geleer het om met Luserne, Beeste en Varke te werk en ook hoe om ʼn Trekker te ry.
Hy het ook 2 mannde se ondervinding as ʼn drywer om roofdiere te siek.
Duncan hou daarvan om homself te stoot tot sy limit en wil leer en hard werk.
Duncan bly tans in Limpopo maar sal verhuis as nodig is.
Hy stel in die volgende plase belang:
-Bees en Skaap plaas.
-Saai plaas.
-Besproeiing plaas.
-Wildplaas
Kry Duncan se CV hier!








