Dewald: Vinnige Leerder

R15.00

Dewald, (20), het op ‘n plaas groot geword. Hy verlang daarna om op ‘n plaas te werk en saam met die plaas te groei. Alhoewel hy nie veel ondervinding in plaaswerk het nie, is hy ‘n vinnige leerder, bly kalm onder stresvolle omstandighede, en is bereid om sy kennis uit te brei.

Hy soek ‘n werkgeleentheid op ‘n plaas in Limpopo of Gauteng.

Kry Dewald se CV hier!

Description

Dewald is nou 20 jaar oud en het op ʼn plaas groot geraak.

Sy grootste wens is om op ʼn plaas te kan werk en saam met die plaas te groei.
Hoewel hy nie baie ondervinding in plaaswerk het nie, is hy bereid om te leer en sy kennis uit te brei.
Hy is n vinnige leerder en bly kalm onder stresvolle omstandighede.

Dewald wil graag op ʼn plaas werk in Limpopo of Gauteng.

Kry Dewald se CV hier!