R15.00
Danny soek werk op ‘n plaas in die Wes Kaap. Miskien – as dit moonlik, in die Tuinroete.
Danny is ‘n jonk sterk seun uit die Noord Kaap. Hy is gebore in Desember 2001 en maak binnekort klaar met matriek en hou van die buite lewe – hy kan bestuur – ja ‘n trekker ook – en soos meeste Noord-Kaapers kan hy skiet – nog akkuraat ook!
Kry sy CV nou en lees ook meer oor Danny hieronder.
Description
Danny soek werk op ‘n plaas in die Wes Kaap. Miskien – as dit moonlik, in die Tuinroete.
Danny is ‘n jonk sterk seun uit die Noord Kaap. Hy is gebore in Desember 2001 en maak binnekort klaar met matriek en hou van die buite lewe – hy kan bestuur – ja ‘n trekker ook – en soos meeste Noord-Kaapers kan hy skiet – nog akkuraat ook!
Danny verstaan dat mens heel onder moet begin met ‘n nuwe werk – maak nie saak wat se beroep jy kies nie – en jouself moet opwerk tot waar jy wil wees.
Danny is ‘n eerlike mens met ‘n goeie opvoeding en hy is nie lui nie.
Is daar enige boere in die Wes-Kaap wat vir Dannie volgende jaar ‘n kans wil gee?







