R15.00
Kry Chris se indrukwekkende CV hier. Goeie ondervinding, passie en kennis in vrugte en groente boerdery asook pakhuisbestuur, kweekhuisbestuur en baie meer.
Description
Aandag: Suid-Kaap en Wes Kaap Boere!
Hier is hoe mense wat Chris ken hom opsom: Vriendelik en uitgaande, uiters ywerig in sy werk, konsekwent, dinamies, gedrewe en passievol.
Asook: Baie hardwerkende, eerlike, opreg en pligsgetrou!
Boere: Kry Chris se mooi CV hier en sien vir jouself hoe lyk ‘n goeie bestuurder is CV.








