R15.00
Casper is n jong boer van 23 wat baie ondervinding het.
Hy skryf: “Ek is baie hardwerkend en my hande staan stil vir niks.Ek is gretig om te leer en ek kan goed met mense werk.”
Hy wil graag in die Wes-Kaap werk.
Description
Casper is n jong boer van 23.
Hy het baie ondervinding in akwakultuur (aquaculture) en in algemeen boerderye.
Hy skryf: “Ek is baie hardwerkend en my hande staan stil vir niks.Ek is gretig om te leer en ek kan goed met mense werk.”
Casper stel belang in die volgende plase:
- Aquakultuur
- Bees en Skaap Plaas
- Saai Plaas
- Besproeings Plaas
- Melk Plaas
Casper wil graag in die Wes-Kaap werk.
Kry Casper se CV hier!