R15.00
Angelique is op soek na die geleentheid om voltyds op ‘n plaas te werk en te boer.
Kan jy vir haar die geleentheid gee?
Description
“My naam is Angelique en ek is ‘n deeltydse boer. My hande staan vir niks stil.
Ek het n passie vir die plaas lewe en droom al jare om dit op ‘n voltydse basis te doen.
Ek is hardwerkend en lojaal met goeie mense verhoudings.
Gee my enige nuwe uitdaging en ek pak dit aan met ‘n my passie.
Vir ‘n ekstra inkomste boer ek tans met ‘n paar slagskape en hoenders.
Ek soek die geleentheid om voltyds op ‘n plaas te werk en te boer.
Sal hy vir my die geleentheid gee?”







