R15.00
Wynand is 50, is mal ook mense, wilde diere en die natuur. Toerisme is my passie en plaaswerk is my lewe.
Tans in Gauteng maar sal enige plak werk.
Description
Praat met Wynand – dalk kan hy jou help om jou plaas te bestuur. Wynand het nie ‘n CV opgelaai nie maar het al sy besonderhede gedeel met kontak inligting.








