Werner- Hardwerkende Familie Man

R15.00

Werner is 44 jaar oud. Hy is ʼn familie man en werk sy lewe lank op ʼn plaas. Hy weet hoe dinge loop op ʼn plaas.

Van sy ondervinding behels, besproeiing en plaagbeheer. Hy het ook al meer as ʼn jaar se ondervinding as ʼn plaas voorman!

Werner wil graag in die Wes-Kaap werk op enige plaas. Sy hande staan vir niks stil nie!

Description

Maar dit eindig nie daar nie! Werner se vrou is net so talentvol, sy het ondervinding as ʼn kleuterskool opvoeder. Sy werk huidige as ʼn boord monitor (orchard monitor).

Hy skryf: “My naam is Werner ek is 44 jaar oud getroud het twee kinders een is stief sy is AL klaar met skool een is 12 en in Graad 5. Ek en my vrou het sober gewontes ons werk AL ons lewe lank op n plaas. Byde van ons twee is hardwerkende persone. Ek kan alles doen op n plaas. Eks ook Baie ingesteld op netheid.”

Werner wil graag in die Wes-Kaap werk op enige plaas. Sy hande staan vir niks stil nie!