Tiaan is die regte jong man en boer om te help op die plaas.

R15.00

KRY TIAAN SE MOOI CV HIER.

Tiaan skryf:

Ek het sober gewoontes, georganiseerd en netjies, ek beskik oor goeie mens verhoudings.  Ek is ‘n gretige leerder en hou daarvan om my kennis te verbreed in verskillende rigtings

 

Description

Hardwerkende, betroubaar en altyd bereid om die ekstra myl te stap.

Tiaan het ‘n passie vir diere en leef homself uitleef in die natuur.

Soos enige goeie boer is Tiaan ook ‘n Diesel Werktuigkundige.

Tiaan het ondervinding op ‘n wildplaas en lodge in Thabazimbi omgewing.

Tiaan is bekend met die hantering van trekkers, en ander plaas masjienerie.

Ondervinding met die oes van aartappels en baie ander boerdery takke.

Ek het sober gewoontes, georganiseerd en netjies, ek beskik oor goeie mens verhoudings

Ek is ‘n gretige leerder en hou daarvan om my kennis te verbreed in verskillende rigtings