R15.00
25-JARIGE VRYSTAAT BOERSEUN WIL SAAI
Ontmoet Stephan: Boerdery is in sy bloed.
Stephan kan dadelik begin boer.
KRY SY CV HIER!
Description
25-JARIGE VRYSTAAT BOERSEUN WIL SAAI
Ontmoet Stephan: Boerdery is in sy bloed.
Koshuis kind – matriek geslaag in 2014 met vakke soos landbou wetenskap en landbou tegnologie. Eerste span rugby – eerste span krieket – koshuis prefek en nog baie meer.
Ek het vanaf 2017 tot 2019 in Mississippi in die VSA gehelp boer. Groot gesaai en gestroop – Mielies en Katoen.

Hier is ‘n paar van die toerustings waarmee ons geqwerk het:
– John Deere 8235;
– John Deere 12 ry Stachfold Planter
– Greenstar “Guidance”- en Planterstelsel;
– John Deere 6700 Spuit;
– John Deere 9600 Stroper met 6 ry Tafel;
– John Deere 9996 Katoenplukker;
– 16 Ton Tapkar; en
– Katoen Tapkar (Bowl Buggy); en
12 Ry Toerusting Ripper, Planter, Kunsmistoediener en meer.
WERK TANS OP:
– Case MX 270;
-John Deere 7200, 10 ry 76cm Planter;
– 10 ry, 76cm Beitelploeg;
– Case 1460 Stroper met 5 ry tafel;
– Montana Parruda Selfaangedrewe Spuit;
– Ford 7600; en
– Massey Ferguson 290
Boer tans in die Vrystaat: Mielies, Sonneblom, Kommersiële Beeste, ens. Ek het ook baie goeie hoogloopspuit ervaring
Kyk my CV vir al my boerdery ondervinding en hoe ek jou op jou plaas kan help.









