R15.00
Francois boer al in die buiteland vanaf 2016.
Hy is nog lekker jong (26) en het reeds BAIE ondervinding wat hy met jou kan deel en waarmee hy jou mee kan help op jou plaas.
SAAI BOERE: Julle sal beindruk wees met hierdie jong man se CV, kennis en die boerdery toerusting waarop hy homself reeds bekwaam het.
KRY FRANCOIS SE CV HIER!
Description
Francois boer al in die buiteland vanaf 2016. Hy is nog lekker jong (26) en het reeds BAIE ondervinding wat hy met jou kan deel en waarmee hy jou mee kan help op jou plaas.
SAAI BOERE: Julle sal beindruk wees met hierdie jong man se CV, kennis en die boerdery toerusting waarop hy homself reeds bekwaam het.
Francois sê hy hou daarvan om nuwe dinge te leer en mens kan dit in sy CV sien.
Hy skryf verder:
Ek is toegewyd en hardwerkend. Ek het ‘n passie vir die natuur, en hou daarvan om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem.
Ek is altyd bereid om te leer. Ek glo dat ek maklik sal aanpas by enige situasie wat ek kan teëkom.
Ek werk al die afgelope 4 jaar in die VSA en ek is nou terug in Suid-Afrika om my uitgebreide kennis, wat ek opgedoen oor verskeie boerderymetodes te gebruik om boere in SA te help.
My buitelande boerdery ondervinding strek wyd en ek het ook in plekke soos Uganda en Zambië gewerk.








