R15.00
MG, nie meer nat agter die ore nie [raak-raak aan 40] maar het ook ‘n paar jaar ondervinding in boerdery.
Kom uit die Vrystaat – kennis van koring, mielies, sonneblomme, boontjies, ens.
MG sê hy leer vinnige en werk goed saam met ander mense.
Kry MG se CV hier.
Description
Kry MG se CV hier vir meer oor sy kennis en ondervinding.
MG het ‘n paar jaar ondervinding in lande voorberei vir saai en te stroop. Hy ken saai van koring, mielies, sonneblomme en boontjies.








