R15.00
Johannes, met uitstekende ondervinding in plaasbestuurder en landbouvervanging, werk tans op ‘n varkplaas in Ierland en keer terug Desember 2023.
Hy het ervaring met 6000 varke, meganiese vaardighede, en beheer oor voertuie, heiningdraad, voerkrale, en besproeiing.
Johannes is ‘n ideale kandidaat vir ‘n plaasbestuurder posisie en is bereid om in enige provinsie te werk.
Kry Johannes se CV hier!
Description
Johannes het uitstekende ondervinding in plaasbestuur en plaasvervanger landbou.
Hy werk tans op n plaas in Ierland, maar hy kom terug huistoe in Desember 2023.
In Ierland het Johannes op n vark plaas gewerk met 6000 varke – verskeie stadiums van groei van wieners tot slaggrootte.
Hy is meganies georiënteerd en weet hoe om met sy hande te werk.
Hy skryf: “Ek kan voertuie in stand houding doen, as ook die instandhouding van heining draad en nuwe draad span. Het voerkraal bestuur van bees, skaap en vark voer mengsels gedoen sowel as groente en mielies en koring. Ek het ook ondervinding met besproeiing sowel as water lyne aanlê.”
Hy is die perfekte kandidate vir n plaas!
Johannes sê hy sal in enige Provinsie werk.
Kry Johannes se CV hier!








