R15.00
Jan het meer as dertig jaar ondervinding in landboubestuur met uitgebreide kennis van gewas- en veebestuur, oesbeplanning en plaasonderhoud. Hy is vaardig in spanleierskap, ondernemingsbestuur, plaagbeheer en die implementering van tegnologie. Sy praktiese vaardighede sluit in COâ‚‚-sweiswerk, voorraadbestuur en die hantering van drie-fase krag. Jan is beskikbaar om te werk in die Oos-Kaap en Vrystaat. Hy stel belang in bees- en skaapplase, saai-plase, besproeiingsplase en groenteplase.
Description
Jan het meer as dertig jaar ondervinding in landboubestuur en beskik oor uitgebreide kennis van die plaasbedryf.
Sy vaardighede sluit in:
- Gewas- en veebestuur
- Ondernemingsbestuur
- Spanleierskap en algemene bestuur
- Plaagbeheer en siektebestuur
- Tegnologie-implementering
- Drie-fase krag (Three-Phase Power)
- Plaas- en toerustingonderhoud
- COâ‚‚-sweiswerk
- Voorraadbestuur en bestellings
- Oesbeplanning
Jan kan ‘n waardevolle aanwins wees vir jou plaas.
Hy is beskikbaar om te werk in die Oos-Kaap en die Vrystaat, en stel belang in die volgende tipe plase:
Bees- en skaapplaas
Saai-plaas
Besproeiingsplaas
Groenteplaas








