Handre Is 20 en Wil Boer

R15.00

Boere in die Noord-Kaap en Wes-Kaap: Handre wil boer en jou op jou plaas help. Kry se CV vandag en jy sal sien hoe maklik dit sal wees om hom dadelik op jou plaas te kan gebruik.

Description

KRY HANDRE SE CV HIER

Handre bly al sy hele lewe lank op die plaas. Hy weet wat dit beteken om te boer.

Nou wil Handre sy vlerke sprie en nuwe boerdery ondervinding opdoen.

Hier is ‘n boodskap aan boere in die Noord-Kaap en in die Wes-Kaap: Kry Handre se CV vandag en jy sal sien hoe maklik dit sal wees om hom dadelik op jou plaas te gebruik.

Hy hoef nie vir Handre op te pas nie. Hy het al genoeg ondervinding om die basiese goed te doen. Sy ondervinding strek van besproeiing tot trekker_en skaapwerk.