R15.00
Description
Ewan was op Oakdale Landbou Hoërskool en het 8 jaar professionele rugby gespeel.
Hy is nou 25 jaar oud en is lus vir harde werk.
Hy het nog altyd n passie vir die plaas gehad.
Hy soek vir n geleentheid om homself te bewys.
Hy stel belang in die volgende plase:
- Bees en Skaap Plaas
- Saai Plaas
- Besproeings Plaas
Ewan wil graag in die Wes-Kaap werk.
Kry Ewan se CV hier








