R15.00
Dolf het jare se ervaring en nie net in boerdery nie. Kry Dolf se CV hier en kyk wat hy alles vir jou op jou plaas mee kan help – al is hy al amper ‘n jong 60.
Description
Ja, Dolf is nie meer ‘n spring chicken nie en DAAROM het hy die ondervinding om jou met baie goed op jou plaas te help.
Hier is ‘n idee wat hy al gedoen het:
Totale bestuur van bees-vleiskude en wild
Identifisering van siektes/beserings en versorging van beeste
Bewerk van lande, beeste en wild
Herstel en opbou van plaas implemente , asook sweis en spreiverf
Bestuur van melkery , plaaswerkers , asook kleinvee
Plaasvoorman insluitende algemene kantoor pligte + invordering van skuld, ens.
Toerisme: Bestuur van lodge, algemene herstelwerk op lodge, uitvat van kliente op plas vir wildkyk, ens.








