Werk Gekry
R15.00
Dawid soek ‘n pos op ‘n groente of vrugte plaas naby Pretoria of in die laeveld. Groete en vrugte bemarking is egter sy sterk punt. Boere wil jy sy CV sien?
Werk Gekry
Description
My naam is Dawid en ek het vir 15 jaar op my oom se plaas naby Pretoria hom gehelp groente geboer. Die laaste 5 jaar van daardie tyd het ek die bemarking van die groente en bietjie vrugte hanteer.
Met my oom se afsterwe het my tannie die plaas verkoop en nou soek ek weer werk op ‘n plaas.
Ek sal graag weer my bemarkings-ondervindig weer wil gebruik.








