R15.00
Annamarie is ‘n vrou wat kan raakvat en as dit by hoender-boerdery kom het niemand meer ondervining en kennis as Annamarie nie!
Kry Annamarie se baie indrukwekkende CV hier.
Boere kry Annamarie om jou te help om jou hoerder boerdery te groei. Of as jy nog altyd ‘n groot hoederboerdery wou begin – hier is jou kans met iemand wat al die kennis het.
Annamarie skryf:
Ek sal baie graag boere of groot maatskappy wat met braaikuikens of lehenne boer wil help. Ek kan ook die admin behartig. Ek is 55 maar nog baie sterk en gesond en gereed om hard te werk.
Description
Aandag: Suid-Afrikaanse Pluimvee Boere!

MORE WORK EXPERIENCE
8 Year cattle farm management
21 Year broiler farm management
3 Year guest lodge management