Lees hier hoekom ons hierdie web-blad vir boere begin het en hoe jy as jy werk op ‘n plaas soek kan aansoek doen.
Ons is self boere – met skaap, bees, saai en besproeiings plase. Ons weet presies hoe moeilik dit vir boere is om die regte person(e) te kry om hulle en hul gesinne op die plaas te kom help.
Ons wil poog om dit met hierdie web-blad dit bietjie makliker te maak.
Wat meeste jong mense dalk nie besef nie is dat om op ‘n plaas te werk saam met ‘n boer, sy vrou, en dalk sy groot kinders is ‘n persoonlike ding – baie meer as wat meeste ooit kan dink.
LEES MEER BY HIERDIE SKAKEL HOE ALLES OP HIERDIE BLAD WERK



