Boere: Ons Hou Jou Op Hoogte
Boere In Suid-Afrika – Voltooi Die Vorm Hieronder En Dan Hou Ons Jou Op Hoogte Van Nuwe Aansoek.
[As jy werk soek op ‘n plaas in Suid-Afrika moet jy NA HIERDIE SKAKEL TOE GAAN en die vorm voltooi]
Wees gerus, jou inligting is veilig hier by ons en sal nooit gedeel word nie.
As jy nie heeltemal seker is hoe alles op hierdie web-blad werk nie kan jy by HIERDIE SKAKEL meer lees.
Koop Van CVs.
Aansoekers wat op hierdie platvorm lys is erenstige aansoekers. Hulle kry nie hierdie diens gratis nie – hulle betaal daarvoor om hulle erens te wys.
Boere wat erenstig is om goeie mense aan te stel om hulle op hul plase te help koop CV vir ‘n paar rand op hierdie platvorm. GAAN KOOP CV HIER
Hierdie diens is nie gratis nie – en jare se ondervinding het ons geleer dat “Gratis Soekers” [free-be-seekers] nooit regtig erenstig is nie. Oor ‘n maand- of oor ‘n jaar – of oor 5 jaar sal hulle nog kla en nog steeds soek – ons almal ken sulke mense – jy ook.


